skip to content

Saam bied ons meer
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Boere mentors

In Konsortium-Merino (KM) se soeke na 'n werkbare metode om al ons boere met raad en daad te bedien, is besluit om boerementors aan te stel, wat hul praktiese boerderykennis met ander boere in die groep kan deel. Tien manne is al in die tuig. Die mikpunt is om uiteindelik 20 sulke mentors landswyd in diens van KM te hê.

  • Gerio du Plessis (Richmond) @ 076 075 5662, e-pos: gerio.dp@konsortium-merino.com
  • Jakkie Nel (Somerset-Oos) @ 082 632 3517, e-pos: jakkie.n@konsortium-merino.com
  • George Viljoen (Stutterheim) @ 082 456 3635, e-pos: george.v@konsortium-merino.com
  • Jaco Prins (Hopetown) @ 083 635 8327, e-pos: jaco.p@konsortium-merino.com
  • Edwin Wilmot (Springfontein) @ 079 875 8227, e-pos: edwin.w@konsortium-merino.com
  • Gerhard Kitching (Tarkastad) @ 072 938 9867, gerhard.k@konsortium-merino.com
  • Lian Erasmus (Steytlerville) @ 082 821 1018, lian.e@konsortium-merino.com
  • Johannes Klopper (Ermelo) @ 082 880 6137, johannes.k@konsortium-merino.com
  • Dirk Kuhn (Swartland) @ 083 227 6404, dirk.k@konsortium-merino.com
  • Hugo v Schalkwyk (Riversdal) @ 079 989 7893, hugo.vs@kon

Die boerementors vervul dieselfde rol as Konsortium-Merino se kliënteraadgewers. Hulle moet die Konsortium-tipe op ons boere se plase vestig en beskerm tot voordeel van almal wat by die Konsortium-familie aansluit. Met behulp van spesiale oorplaatjies sal die mentors mettertyd handelsmerk-ooie, goedgekeurde ooie en Konsortium-slagvee by kliënte identifiseer en assulks bemark.

Hulle kan boere ook o.m. help met ooiseleksie, die keur van ramme en raad gee t.o.v kuddebestuur. Met behulp van 'n eenvoudige rekenaarmodel sal Konsortium-Merinokuddes se prestasie gemeet word om sodoende toesig te hou oor hul produksie en vordering.