Site in English  |  13 Mei 2008  
Konsortium-merino.com - Saam bied ons meer!
HomeOor OnsOns BenaderingOns BenaderingStoetrammePoenskop-Merino'sVeilingsNuusKontak Ons
Goeie naand, jy is hier :  Tuis  >  Volgende Veiling Vorige Blad  |  Site in English   
Latest News

Reuse troppe ramlammers ingeskryf

Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...


Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte

Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...


Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe

Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...


Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord

Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...


Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies

Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...


Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord

Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...


Lees Artikel...

Newsletter Subscribe

Voltooi asb. die vorm hieronder om in te teken op ons nuusbrief.




Page Tools


Volgende produksieveiling

Ons 14de produksieveiling is op Donderdag, 14 Februarie 2008, om 11:00 op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes.

Aanbod:

  • 200 prestasiegetoetste veldmerinoramme
  • ± 1 500 Merino-ooie 

Besigtiging: vanaf 16:00 op 13 Februarie 2008, en vanaf 08:00 op die dag van die veiling.

Katalogus: die koperskatalogus vir die komende produksieveiling, op 14 Februarie 2008, sal vanaf  28 Januarie 2008 op ons webwerf beskikbaar wees.

Kliek op die ramme in die foto-strook (onderaan blad) vir die ROOM van die OES. Vanaf 28 Januarie 2008 kan jy na foto's van sommige van ons beste ramme op die komende veiling loer.

 

Volgende Triton Poenskop-Merinoveiling

Dit is op Donderdag, 24 Januarie 2008, om 11:00 op Boontjieskraal, Caledon.

Aanbod:  sowat 50 prestasiegetoetste poenskopramme.

Besigtiging: vanaf 08:00 op die dag van die veiling.

Katalogus: die koperskatalogus vir die vyfde Triton-veiling sal vanaf 7 Januarie 2008 op ons webwerf beskikbaar wees.

 

Volgende Marlow & Konsortium-Merinoveiling

Dit is op Vrydag, 22 Februarie 2008, om 12:00 by die Marlow klubhuis, naby Cradock.

Aanbod: sowat 60 prestasiegetoetste veldmerinoramme. Konsortium-nageslag van die Marlow-kudde en suiwer geteelde Konsortium-ramme.

Besigtiging: vanaf 09:00 op die dag van die veiling.

Katalogus: die koperskatalogus vir die tweede gesamentlike veiling van Konsortium-Merino en Marlow-Merino's, sal vanaf 8 Februarie 2008 op ons webwerf beskikbaar wees.



TOP ramme in beeld

Phil van der Merwe het die volgende span van 13 Konsortium-ramme as die ROOM van die OES aangewys vir die produksieveiling van 15 Februarie 2007. Klik op 'n ram vir 'n groter foto.



Na Bo
Werf laas verander op Vrydag, 4 April 2008.
©2005 - 2008 Konsortium-Merino  |  Admin Login  |  Skakels
Engineered by nellen Technologies