Ses SA kampioene
Geskep op: 20 Februarie 2004
Konsortium-Merino, wat roem op sy groter, gladder Merino, het op 2004 se Nasionale Skou vir Gemete Produksie met ses SA kampioene gespog…
Lees Artikel...
Die meeste in 10 jaar
Geskep op: 20 Februarie 2005
Konsortium-Merino het die meeste ramme wat die afgelope 10 jaar op ‘n Merinoveiling in Suid-Afrika verkoop is, in 2004 geëwenaar en in 2005 oortref...
Lees Artikel...
Drie silwerramme vir Sentraal-Vrystaat
Geskep op: 30 Julie 2003
Drie van die vier silwermeriete ramme wat in Julie 2003 op Sentraal-Vrystaat se Veldmerinoveiling aangebied is, kom uit die Konsortium-stal. ‘n Meriete ram op die veiling was ook die span se teling...
Lees Artikel...
Toppryse vir 2004
Geskep op: 15 November 2004
Verskeie hoogste pryse en naashoogste pryse word op veldramklub-veilings in 2004 behaal...
Lees Artikel...
TOP 10% van Merinoras
Geskep op: 15 Augustus 2005
Talle Konsortium-ramme draf onder Suid-Afrika se TOP 10% t.o.v hul onderskeie BLUP-teelwaardes. Kyk net hoeveel van die voorlopers word op ons veiling van 1September 2005 aangebied..
Lees Artikel...
Toppryse vir 2003
Geskep op: 15 November 2003
Konsortium-Merino het in 2003 nie net op hul produksieveilings nie - maar op veilings landswyd - top pryse vir hul veldramme behaal...
Lees Artikel...

Eerste Poenskop-Merinoveiling
Geskep op: 12 Augustus 2005
Die eerste uitsluitlik Poenskop-Merinoveiling is op 11 Augustus 2005 in Suid-Afrika aangebied. Konsortium-Merino, tesame met Eddie Prinsloo van Heuningkrans, Smithfield, en Eric Naudé van Leopardsvlei, Richmond, het saamgespan om díe mylpaal-veiling te ho
Lees Artikel...
Waar kan jy in 2006 Konsortium-ramme koop?
Geskep op: 20 Januarie 2006
Buiten op sy twee produksieveilings wat jaarliks aangebied word, verkoop Konsortium-Merino ook landswyd ramme op veldramklubs...
Lees Artikel...
Goue ramme is top vaars
Geskep op: 10 Januarie 2006
Konsortium het 24 goue meriete ramme op hul kerfstok, waarvan 15 onder Suid-Afrika se TOP 60-vaars draf...
Lees Artikel...
Grootste Merino-nageslagtoets nóg
Geskep op: 10 September 2004
Meer as 3100 Merino-ooie, met 15 Konsortium-ramme gepaar, is die grootste nageslagtoets wat nog in die Merinobedryf aangepak is. Die Konsortium-telers stap graag díe pad om geneties meerderwaardige vaars te identifiseer...
Lees Artikel...
Hennie pluk die Konsortium-vrugte
Geskep op: 15 November 2004
My lampersentasie het gestyg, my skeersel se gemiddelde veseldikte is fyner en die skoonopbrengste van my hooflyne is beter...
Lees Artikel...
´n Gewigtige saak
Geskep op: 15 Oktober 2003
Hamels wat gemiddeld 59kg weeg en 49% van hul lewendige gewig uitslag, is rede om oor te glimlag. Veral as hulle op natuurlike veld uitgegroei het...
Lees Artikel...
Soveel meer as wat jy verwag
Geskep op: 10 Januarie 2005
“Hulle is nie so goed soos wat jy gesê het nie…"
Lees Artikel...
Gooi katalogus weg
Geskep op: 15 Augustus 2005
“Die kuddeboer kan maar sy katalogus weggooi en toe-oë ‘n bakkievrag ramme kom koop. Dit is die eenvormigste span ramme nóg, wat Konsortium-Merino gaan aanbied”...
Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merinoraadgewer vir kliënte
Geskep op: 1 September 2007
Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter, dat dit aan die Konsortium-handelsmerk voldoen...
Lees Artikel...
Konsortium-webwerf vereer
Geskep op: 15 Oktober 2003
Konsortium-Merino se webwerf is in Oktober 2003 as een van Ananzi, ´n nasionale soek-enjin, se top vyf nuwe webwerwe uitgesonder...
Lees Artikel...
Groot en fyn
Geskep op: 30 November 2004
Konsortium-Merino het die afgelope vier jaar (2001 tot 2004) Karoo-veldklub se toekennings vir die span ramme met die hoogste gemiddelde liggaamsgewig, fynste mikron en hoogste gemiddelde ekonomiese waarde ingepalm...
Lees Artikel...
Internasionale Landbou-skrywerskongres
Geskep op: 30 Maart 2004
Op die Internasionale Landbou-skrywerskongres in Maart'2004 het Konsortium-Merino met hul teelbeleid en prestasies gespog...
Lees Artikel...