Site in English  |  5 Julie 2008  
Konsortium-merino.com - Saam bied ons meer!
HomeOor OnsOns BenaderingOns BenaderingStoetrammePoenskop-Merino'sVeilingsNuusKontak Ons
Goeie naand, jy is hier :  Tuis  >  Nuus  >  Argief Vorige Blad  |  Site in English   
Latest News

Reuse troppe ramlammers ingeskryf

Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...


Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte

Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...


Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe

Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...


Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord

Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...


Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies

Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...


Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord

Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...


Lees Artikel...

Newsletter Subscribe

Voltooi asb. die vorm hieronder om in te teken op ons nuusbrief.




Page Tools

Eerste Poenskop-Merinoveiling

Geskep op: 12 Augustus 2005

Die eerste uitsluitlik Poenskop-Merinoveiling is op 11 Augustus 2005 in Suid-Afrika aangebied. Konsortium-Merino, tesame met Eddie Prinsloo van Heuningkrans, Smithfield, en Eric Naudé van Leopardsvlei, Richmond, het saamgespan om díe mylpaal-veiling te hou.

Altesaam 58 ramme is vir die eerste Triton Poenskop-Merinoveiling ingeneem, waarvan 33 teen 'n gemiddelde prys van R4 497 verkoop is. Die hoogste prys van R15 500 het aan Konsortium-Merino gegaan. Wikus Bekker van die plaas Geluksdam, Edenburg, was die koper.

Die veiling sal voortaan op die tweede Donderdag in Augustus plaasvind – op dieselfde datum as wat Merino SA se tradisionele Lente-veiling altyd in Bloemfontein aangebied is. Bokkie Kotze, van Jagersfontein, is die projekbestuurder. Die span telers gaan poog om dit ‘n jaarlikse instelling te maak.

Alle nuus  |  Argief  |  Na Bo
Werf laas verander op Donderdag, 26 Junie 2008.
©2005 - 2008 Konsortium-Merino  |  Admin Login  |  Skakels
Engineered by nellen Technologies