Site in English  |  13 Mei 2008  
Konsortium-merino.com - Saam bied ons meer!
HomeOor OnsOns BenaderingOns BenaderingStoetrammePoenskop-Merino'sVeilingsNuusKontak Ons
Goeie môre, jy is hier :  Tuis  >  Nuus Vorige Blad  |  Site in English   
Latest News

Reuse troppe ramlammers ingeskryf

Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...


Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte

Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...


Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe

Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...


Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord

Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...


Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies

Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...


Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord

Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...


Lees Artikel...

Newsletter Subscribe

Voltooi asb. die vorm hieronder om in te teken op ons nuusbrief.




Page Tools

Top wolpryse vir Konsortium-kopers

Geskep op: 2 Augustus 2006

Ons is trots op ons ramkopers, wat vanjaar van die hoogste pryse op verskillende wolveilings behaal het. Baie geluk aan die volgende boere van wie se prestasies ons te hore gekom het:
 
  • Les Ekron van Barkly-Oos, 18 Januarie 2006, behaal R33.40 vir sy AFH-lyn (16.8 mic), R32.80 vir ‘n AAFFH-lyn (17 mic) en R31.15 vir sy BKSH (17,3 mic);
  • Marthinus van der Merwe van Victoria-Wes, 8 Februarie 2006, kry R25.75 vir sy CMY-lyn (18.5 mic);
  • Paultjie van der Merwe van Victoria-Wes, 22 Februarie 2006, spog met R32.75 vir sy BH-lyn (18.9 mic);
  • Boetie van der Westhuizen van Loxton, 5 April 2006, kry R28.10 vir sy AH-lyn (18.4 mic);
  • Jan Swiegers van Victoria-Wes, 20 April 2006, kry R28.20 vir sy BH-lyn (18.5 mic) en R27.75 vir sy AH-lyn (19.1 mic);
  • Pieter van der Merwe van Richmond, 3 Mei 2006, spog met R30.30 vir ‘n AH-lyn (17.7 mic), R30.00 vir ‘n BH-lyn (16.9 mic) en R28.90 vir ‘n BMY-lyn (19 mic);
  • Williams-boerdery van Victoria-Wes, 17 Mei 2006, behaal R34.60 vir sy BH-lyn (17.8 mic);
  • Stefan Scholtz van Victoria-Wes, 17 Mei 2006, kry R30.65 vir sy BMH-lyn (19 mic) en R29.50 vir sy AH-lyn (19.1 mic);
  • Derick Erasmus van Stutterheim, 17 Mei 2006, behaal R33.25 vir sy AF-lyn (17.8 mic), R33.00 vir sy BH-lyn (18.8 mic) en R32.85 vir sy BM-lyn (19 mic);
  • Koos Meiring van Dewetsdorp, 31 Mei 2006, spog met R37.85 vir sy AH-lyn (18.3 mic);
  • Gerio du Plessis van Richmond, 15 Junie 2006, kry R32.85 vir sy BBMY-lyn (17.8 mic);
  • Albert van Heerden van Hofmeyr, behaal R35.60 vir sy AH-lyn (17.9 mic) en R35.95 vir sy BH-lyn (17.8 mic).
 

Argief  |  Alle nuus  |  Na Bo
Werf laas verander op Vrydag, 4 April 2008.
©2005 - 2008 Konsortium-Merino  |  Admin Login  |  Skakels
Engineered by nellen Technologies