Site in English  |  14 Mei 2008  
Konsortium-merino.com - Saam bied ons meer!
HomeOor OnsOns BenaderingOns BenaderingStoetrammePoenskop-Merino'sVeilingsNuusKontak Ons
Goeie môre, jy is hier :  Tuis  >  Nuus  >  Argief Vorige Blad  |  Site in English   
Latest News

Reuse troppe ramlammers ingeskryf

Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...


Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte

Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...


Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe

Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...


Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord

Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...


Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies

Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...


Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord

Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...


Lees Artikel...

Newsletter Subscribe

Voltooi asb. die vorm hieronder om in te teken op ons nuusbrief.




Page Tools

Goue ramme is top vaars

Geskep op: 10 Januarie 2006

Konsortium het 24 goue meriete ramme op hul kerfstok, waarvan 15 onder Suid-Afrika se TOP 60-vaars draf.

Op Desember 2005 se Bayer-ranglys vir ramme in die nasionale Merino-nageslagtoetsskema is vyf van die Konsortium-ramme onder die TOP 20 vaars. Vier ramme: Staal, Bargain, Brille, en Windsor het ‘n relatiewe ekonomiese teelwaarde (Rev) van meer as R40.

Goue ramme se teelwaardes word as verwagte nageslagverskille (EPD’s) uitgedruk. Dit word op grond van ‘n ram se nageslag se prestasie beraam. Die gemiddelde van alle ramme se EPD’s is nul. ‘n Rev van R40 beteken dus dat ‘n ram se nageslag jou R40 (per lam) meer in die sak sal bring as die 19 487+ lammers van al 564 vaars wat al getoets is.

Nageslag van die Konsortium se goue ramme: Windsor en Max, word op 16 Februarie 2006 op die tiende Konsortium-produksieveiling te koop aangebied.

Klik op stoetramme vir foto′s + stambome van díe ramme.

Alle nuus  |  Argief  |  Na Bo
Werf laas verander op Vrydag, 4 April 2008.
©2005 - 2008 Konsortium-Merino  |  Admin Login  |  Skakels
Engineered by nellen Technologies