Site in English  |  5 Julie 2008  
Konsortium-merino.com - Saam bied ons meer!
HomeOor OnsOns BenaderingOns BenaderingStoetrammePoenskop-Merino'sVeilingsNuusKontak Ons
Goeie naand, jy is hier :  Tuis  >  Nuus  >  Argief Vorige Blad  |  Site in English   
Latest News

Reuse troppe ramlammers ingeskryf

Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...


Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte

Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...


Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe

Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...


Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord

Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...


Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies

Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...


Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord

Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...


Lees Artikel...

Newsletter Subscribe

Voltooi asb. die vorm hieronder om in te teken op ons nuusbrief.




Page Tools

Waar kan jy in 2006 Konsortium-ramme koop?

Geskep op: 20 Januarie 2006

  • Merino SA Herfs-veiling: 1 Februarie 2006 om 11:00 op Bloemfontein se skougronde.
  • Karooklub-veldramveiling: 7 Februarie 2006, om 14:00 op Middelburg (skougronde).
  • Konsortium-produksieveiling: 16 Februarie 2006 om 11:00 op Dombietersfontein , Victoria -Wes.
  • Hoëveldklub: 25 Julie 2006 om 11:00 op Ermelo.
  • Noordweste-veldramveiling: 1 Augustus 2006, om 11:00 op Fraserburg.
  • Klub 5 (Sentraal-Vrystaat ): 8 Augustus 2006 om 11:00 op Zondernaam, Brandfort.
  • Tweede Poena-Merinoveiling: 10 Augustus 2006 om 11:00 op Bloemfontein se skougronde.
  • Konsortium-veiling: 7 September 2006, om 11:00 op Dombietersfontein , Victoria -Wes.
  • Karooklub-veldramveiling: 14 Septemper 2006, om 14:00 op Middelburg (skougronde).

Alle nuus  |  Argief  |  Na Bo
Werf laas verander op Donderdag, 26 Junie 2008.
©2005 - 2008 Konsortium-Merino  |  Admin Login  |  Skakels
Engineered by nellen Technologies