Site in English  |  15 Mei 2008  
Konsortium-merino.com - Saam bied ons meer!
HomeOor OnsOns BenaderingOns BenaderingStoetrammePoenskop-Merino'sVeilingsNuusKontak Ons
Goeie middag, jy is hier :  Tuis  >  Nuus Vorige Blad  |  Site in English   
Latest News

Reuse troppe ramlammers ingeskryf

Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...


Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte

Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...


Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe

Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...


Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord

Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...


Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies

Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...


Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord

Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...


Lees Artikel...

Newsletter Subscribe

Voltooi asb. die vorm hieronder om in te teken op ons nuusbrief.




Page Tools

Tradisie lok kopers

Geskep op: 14 Maart 2006

´n Lekker Konsortium-Merino tradisie, waarby ons kopers dubbel-en-dwars baat, het die afgelope veilings in gewildheid toegeneem.

Om waarde tot die Konsortium-produk te voeg, draf Phil van der Merwe, stoetraadgewer, op die dag voor elke veiling elke ram se wol- en bouvorm-eienskappe saam met belangstellendes deur. Hy evalueer die ramme ook as stoet - , "selected"-, of kudde-ramme om voornemende kopers in hul keuses te help.

Díe tradisionele besigtiging begin om 16:00 op die Woensdag voor elke produksieveiling. Belangstellendes word uitgenooi om Phil se leersame bespreking by te woon, ′n lekker bord kos te geniet, en saam met die telers te kuier. Diegene wat slaapplek benodig, kan vir Gawie bel by 082 321 3233 of 082 4477 932 om hul nessie vir die aand te bespreek.

Argief  |  Alle nuus  |  Na Bo
Werf laas verander op Vrydag, 4 April 2008.
©2005 - 2008 Konsortium-Merino  |  Admin Login  |  Skakels
Engineered by nellen Technologies