Toppryse vir 2004Geskep op: 15 November 2004 Karoo-veldklub: Op die veiling van Februarie′2004 behaal Konsortium die hoogste en naashoogste pryse van onderskeidelik R6 800 en R 6 000. Merino SA se amptelike Bloemfontein-veiling: In Februarie′2004 verkoop die telers ‘n silwermeriete ram vir die hoogste prys van R20 000. Hantam-veldramklub: ‘n Meriete ram van Konsortium word in September’2004 vir die hoogste prys van R16 000 verkoop. Karoo-veldklub: In September‘2004 behaal Konsortium die naashoogste prys vir ‘n silwermeriete ram. |