Groot en fynGeskep op: 30 November 2004 Konsortium-Merino het die afgelope vier jaar (2001 tot 2004) Karoo-veldklub se toekennings vir die span ramme met die hoogste gemiddelde liggaamsgewig, fynste mikron en hoogste gemiddelde ekonomiese waarde ingepalm. Die toekennings berus op die ramme se prestasietoetsdata vir die klub se Herfs- en Lente-veilings van elke jaar. |