TOP 10% van MerinorasGeskep op: 15 Augustus 2005 Talle Konsortium-ramme draf onder Suid-Afrika se TOP 10% t.o.v hul onderskeie BLUP-teelwaardes. Kyk net hoeveel van die voorlopers word op ons veiling van 1September 2005 aangebied: EBV Liggaamsgewig: 28 van die veilingramme haal SA se top 10% (maak karkas meer as 3.63kg swaarder) EBV Stapellengte: 20 van die ramme is onder SA top 10% (maak wol meer as 6.22mm langer) EBV veseldikte: 7 van die ramme haal SA se top 10% (maak wol meer as 1.16 mikron fyner) EBV Ekonomiese waarde: 12 van die veilingramme is onder SA se top 10% (bring jou R15.58+ per lam meer in die sak)
|