Vaar en seun SA kampioene
Geskep op: 18 April 2006
Vanjaar se SA Grootkampioenram op die Nasionale Merinoskou vir Gemete Produksie is ‘n seun van Konsortium-Merino se Windsor, 2004 se SA Grootkampioen op dieselfde skou...
Lees Artikel...
Skoukoning!
Geskep op: 27 Februarie 2006
Die Konsortium-Merinotelers kraai koning op veldmerinoskoue in die Karoo...
Lees Artikel...

Goed...Beter...BESTE!
Geskep op: 20 Februarie 2008
Konsortium-Merino het op sy 14de produksieveiling Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling vir die derde keer in ‘n ry verbeter...
Lees Artikel...

Konsortium-Merino verpletter rekord
Geskep op: 19 September 2007
Suid-Afrika se rekordomset vir ‘n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...
Lees Artikel...
Konsortium-ramme in Australië
Geskep op: 15 Augustus 2007
Konsortium-Merino het sedert sy geboorte 11 jaar gelede, nie net tot een van Suid-Afrika se grootste Merino-suksesse gegroei nie - maar ook intussen sy vlerke na Australië gesprei...
Lees Artikel...

Dertien bring geluk
Geskep op: 14 Augustus 2007
Dertien spel vir sommiges ongeluk en teëspoed – veral as dit op ‘n Vrydag val - maar op Konsortium-Merino se komende produksieveiling gaan dit vir ‘n boer besonderse geluk bring...
Lees Artikel...

Nog ‘n keurveiling vir die Merino
Geskep op: 1 Maart 2007
Konsortium-Merino en Landbouskool Marlow se gesamentlike veiling het die potensiaal om hom as een van Suid-Afrika se keur Merinoveilings te vestig...
Lees Artikel...

Konsortium doen met 'n miljoen
Geskep op: 21 Februarie 2007
'n Nuwe rekordomset vir 'n Merinoramveiling in Suid-Afrika is op Konsortium-Merino se 12de produksieveiling ingeoes. Dit is slegs die tweede Merinoveiling in die geskiedenis, wat die R1 miljoen-kerf kon verbysteek...
Lees Artikel...
Reuse aanbod op 12de veiling
Geskep op: 17 Januarie 2007
Ten minste 200 Merinoramme. Dit is wat Konsortium-Merino op sy 12de produksieveiling gaan aanbied - sonder om gehalte in te boet. Dit is ‘n reuse aanbod vergeleke met Suid-Afrika se gemiddeld van 47 ramme per veiling, wat in 2006 op 60 Merinoveilings verk
Lees Artikel...

Keer op keer terug vir meer
Geskep op: 25 September 2006
Die hoogste bod is weer op 'n span kopers van Hofmeyr toegeslaan, wat nie skroom om hul sakke vir die beste ramme op Konsortium se veilings te skud nie...
Lees Artikel...

Poena behaal topprys
Geskep op: 17 Augustus 2006
‘n Ram uit die Konsortium-stal het weer die hoogste prys behaal op Triton Poenskop-Merino se tweede uitsluitlik Poena-veiling in Bloemfontein...
Lees Artikel...
Marlow kies Konsortium
Geskep op: 16 Mei 2006
In 2007 bied die Hoër Landbouskool Marlow, naby Cradock, sy eerste Konsortium-Merinoveiling aan...
Lees Artikel...

Verkoop meeste ramme in SA
Geskep op: 20 Februarie 2006
Konsortium-Merino verkoop jaarliks die meeste ramme op amptelike veilings in Suid-Afrika. Altesaam 1 279 ramme is al op tien produksieveilings teen ‘n gemiddelde prys van R4 010 verkoop...
Lees Artikel...
Meer ramme vir die kuddeboer
Geskep op: 14 Maart 2006
Ons moet nie bang wees vir onverkoopte ramme (no-bids) en vloerprys-ramme (bottom-line-sales) op ons veilings nie...
Lees Artikel...

SA kampioen word goud
Geskep op: 7 Januarie 2006
Konsortium-Merino se Windsor, SA Grootkampioenram in 2004, het in 2005 goue meriete status by sy silwermeriete toekenning gevoeg...
Lees Artikel...

Konsortium-kopers aan die woord
Geskep op: 15 Augustus 2007
Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te sê het...
Lees Artikel...
Konsortium vat Marlow vooruit
Geskep op: 17 Januarie 2007
‘n Totale ommekeer in ons skaapboerdery. Dit is die positiewe gevolg vir Marlow Landbouskool, sedert hul samewerking met Konsortium-Merino, meen Charl Naudé, senior plaasbestuurder...
Lees Artikel...

Produk en passie die beste in 3 nasies
Geskep op: 25 September 2006
Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...
Lees Artikel...
Top wolpryse vir Konsortium-kopers
Geskep op: 2 Augustus 2006
Ons is trots op ons ramkopers, wat vanjaar van die hoogste pryse op verskillende wolveilings behaal het. Baie geluk aan die volgende boere van wie se prestasies ons te hore gekom het...
Lees Artikel...

Tevrede kopers getuig
Geskep op: 2 Augustus 2006
Landswyd is boere aan die praat oor die impak wat Konsortium-Merino op hul skaapkuddes het...
Lees Artikel...
Op almal se lippe
Geskep op: 10 Februarie 2006
Die sukses wat die Konsortium-telers behaal, het almal aan die praat...
Lees Artikel...

Andries ken sy mowwe
Geskep op: 3 April 2008
Op Carnarvon is ‘n man met ‘n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...
Lees Artikel...

Eerste Konsortium-Merino raadgewers vir kliënte
Geskep op: 29 Januarie 2008
Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel en nou ook ‘n tweede kundige gekontrakteer om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter...
Lees Artikel...
Reuse troppe ramlammers ingeskryf
Geskep op: 29 Januarie 2008
Groepe van sowat 800 ramlammers elk sal voortaan op Biesjesfontein prestasietoets word om die beste 200 ramme vir Konsortium se produksieveilings te keur en die res sal as kudderamme na die veilings op díe plaas verkoop word...
Lees Artikel...

Saam bied ons meer
Geskep op: 14 Augustus 2007
Oor die afgelope jare kon niemand nog by Konsortium-Merino se ramverkope kersvashou nie...
Lees Artikel...

'n Honda Bushlander persent
Geskep op: 17 Januarie 2007
Waar kan ‘n boer vandag kies en keur tussen 200 Merinoramme en vir sy ondersteuning boonop ‘n Honda CTX200B persent kry? Op Konsortium-Merino se 12de produksieveiling!
Lees Artikel...
Konsortium-ramme groei!
Geskep op: 2 Augustus 2006
Terugvoer van veldramklubs bevestig Konsortium-ramme groei die beste...
Lees Artikel...

Tradisie lok kopers
Geskep op: 14 Maart 2006
´n Lekker Konsortium-Merino tradisie, waarby ons kopers dubbel-en-dwars baat, het die afgelope veilings in gewildheid toegeneem...
Lees Artikel...